Great diens!

Krugerpark - www.krugerpark.com
★★★★★
4.7
94.0% of users recommend this
  • Location

  • Value For Money

CamilleCalhoun195's review of Krugerpark - www.krugerpark.com

“Great diens!”

★★★★★

written by CamilleCalhoun195 on 14/07/2016

Heleen Coetzee het ons sommer baie vining gehelp. Sy was baie behulpsaam en het my baie geduldig gehelp waar ek nie mooi verstaan het nie. Ek sal definitief julle verwys by ons vriende en familie.

Was this review helpful? 0 0